I recently ordered groceries from this South African shop and had a good experience. The delivery was quick, everything was neatly packed, and the small personal note was a nice touch. I’ll definitely order here again.
Sanet
Die aflewering was vinnig en alles het netjies aangekom. Dit is duidelik dat hulle omgee vir hul kliënte en aandag gee aan die klein besonderhede. Ek sal beslis weer hier bestel en kan hierdie winkel sterk aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na Suid-Afrikaanse produkte!